Quantcast
Channel: Vir die jongspan – Huisgenoot
Browsing all 38 articles
Browse latest View live

4 maniere om jou speletjieverslawing te oorkom

Is jou kind (of dalk selfs jy self) verslaaf aan rekenaarspeletjies? Help jou kind dié skoolvakansie om minder rekenaarspeletjies te speel deur dié wenke met hom te deel. Jy kan self ook ’n paar dinge...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tien kreatiewe idees vir bêreplekke in jou babakamer

Kan ’n mens ooit te veel bêreplek in jou babakamer hê? Hoe groter jou baba word, hoe meer goed is daar wat in sy kamer gebêre moet word. Alles op sy plek is die sleutel tot ’n georganiseerde babakamer....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf mooi muurversierings

Een van die kreatiefste maniere waarop jy ’n babakamer kan mooimaak, is met muur- en kasversierings. Feetjies en kabouters, prente uit kinderboeke, nostalgiese tonele . . . gee jou verbeelding vrye...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf Paaskolwyntjies vir inspirasie

1 Nest eggs   Foto oorgespeld van funcupcakeideas.com   Baie eenvoudig en baie oulik. Bedek bloot jou gunsteling-kolwyntjies met wit versiersel, krummel ’n bietjie Flake-sjokolade bo-oor om die nessie...

View Article

Huisgenoot 30 Oktober 2014: Partytjie-template vir superhelde en feeprinsesse

Hier’s idees om vir superhele en feeprinsesse ‘n partytjie te gee wat hul nooit sal vergeet nie KLIK HIER vir feetjie-uitnodiging KLIK HIER vir superheld-uitnodiging KLIK HIER vir...

View Article


Oulike kleertjies vir kleingoed

Die oulikste babamodes vir die somer!

View Article

Die gesinsdieet: ‘n Gesonde gesin

Neem nou die besluit om jou geliefdes gesonder te laat eet vanjaar KLIK HIER vir die kilojoule-tabel Meer inligting in Huisgenoot, 8 Januarie 2015

View Article

VIDEO: Pa leer sy seun waardevolle les oor dankbaarheid

’n Rukkie voor sy seun se verjaardag het die Amerikaner Jeff Simmons ’n eksperiment uitgevoer: hy wou die kleuter leer hoe belangrik goeie maniere en dankbaarheid is. Om te toets of hierdie lewenslesse...

View Article


Paartjies wat ouerlike pligte deel het meer pret tussen die lakens

In nuwe navorsing aan die Georgia-staatsuniversiteit is bevind wanneer paartjies hul ouerlike pligte deel, verbeter hul verhouding en sake in die slaapkamer. View image | gettyimages.com Vir ’n...

View Article


SA vroue wens vir meer tyd saam metgeselle, kinders en hulself wys peiling

‘n Onlangse opname het aan die lig gebring dat die ma’s in Suid-Afrika hulself wyd uitstrek, hulself baie min “ek-tyd” gun en wens hulle het meer tyd gehad vir al die ander mense. View image |...

View Article

Hoe gemaak wanneer ’n kind wil verstik?

’n Kleuter wat gesterf het nadat hy aan ’n druiwekorrel verstik het en ’n sewejarige wat nou in ’n koma is nadat sy aan haar skoolkos verstik het, het opslae in sosiale media gemaak. Maar weet jy wat...

View Article

Babas wat koeimelk drink, kan vetsugtig raak

Nuwe navorsing het ontdek dat babas wat koeimelk in plaas van borsmelk of ’n melkformule drink voordat hulle ’n jaar oud is, ’n hoër risiko het om oorgewig of vetsugtig te raak.  Meer as 1,000 kinders...

View Article

Oorleef Kerstyd met kinders

Die vakansietyd is voor die deur, en so ook die gepaardgaande kopsere: inkopietogte, besoekers, partytjies en algemene chaos. Dan is daar nog die uitgawes en ander gedoentes. Dan is die kinders ook nog...

View Article


VIDEO: Ousus smeek bababoetie om uit swanger mamma se maag te kom

“Kom uit baba Bas! Waar is jy, baba Bas!” Die dierbare Elyanna kan nie verstaan hoekom haar baba boetie Sebastian nie uit haar mamma se maag wil kom nie, al smeek sy hoe hard. In hierdie skattige video...

View Article

Oornag-kontaklense kan kinders se bysiendheid verbeter

Baie mense beskou dit as ’n las om elke dag kontaklense te dra. ’n Nuwe soort lens is egter nou uitgereik wat die draer se sig kan verbeter terwyl hy dit dra. Die skeppers van die Orthokeratologie- of...

View Article


Kersgeskenke vir kinders wat jou minder as R150 uit die sak sal jaag

Die meeste van ons kan nog onthou hoe ons op Kersoggend nie kon wag om die geskenke oop te maak wat hoe lank al onder die boom vir ons lê en wag het nie. Met ál minder inkopiedae oor voor Kersfees het...

View Article

VIDEO: Só kalmeer jy dadelik ‘n huilende baba

Jou baba wil nie ophou huil nie al het jy seker gemaak dat hy droog is en genoeg gedrink het, en jy weet nie wat om te doen nie. As jy jou in ’n soortgelyke situasie bevind, moet jy dalk hierdie video...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wees só die allerbeste jy in die nuwe jaar

Vroue oral ter wêreld belowe op Oujaarsaand plegtig om beter te doen, beter te wees en beter te voel. Hier is ‘n aantal stappe wat hulle kan neem om hul doel te bereik. Foto: Pixabay Nuwejaarsdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voormalige tienerma oor hoe sy haar seun vroue leer respekteer

’n Voormalige tienerma van Michigan, Amerika, se Facebook-inskrywing oor hoe sy haar sesjarige seun leer om vroue te respekteer, het die internet aan die gons. Foto: Facebook Nikkole Paulun (22), wat...

View Article

Wenke om jou kind op skool voor te berei

Landwyd is daar angs, opgewondenheid en natuurlik ’n traan of twee wat iewers val. Soms stort die ouers meer trane as die kleinspan wat vanjaar vir die eerste keer groot skool toe gaan. Hier’s ’n paar...

View Article
Browsing all 38 articles
Browse latest View live