Quantcast
Channel: Vir die jongspan – Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 38

Toets jou algemene kennis!

$
0
0

Oefen jou breinspiere en kyk hoe jy sal vaar in die jaarlikse Wêreldkennis-Olimpiade wat op Donderdag 18 Mei gehou word.

Die Olimpiade is vir leerders in gr. 6-7 en gr. 8-12.

As jy met ’n algemene kennis van Olimpiese formaat spog, moet jy nie die kans laat verbygaan om deel te neem nie! Lees op bl. 83 in vandeesweek se Huisgenoot (Huisgenoot 23 Maart) hoe om in te skryf, of gaan na www.worldknowledgeolympiad.co.za.

Foto (regsom, van links bo): Jo-Wilfried Tsonga; die Mona Lisa; wat is die naam van ons Rosestad?


Viewing all articles
Browse latest Browse all 38

Latest Images

Trending Articles